Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Sagaria 11:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 Want kyk, ek laat ’n herder in die land opstaan.+ Aan die skape wat uitgewis word, sal hy geen aandag skenk nie.+ Die jonge sal hy nie soek nie en die gebroke skaap sal hy nie genees nie.+ Die een wat nog regop staan, sal hy nie van voedsel voorsien nie, en die vleis van die vette sal hy eet,+ en die hoewe van die skape sal hy afruk.+

  • Matteus 9:36
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 36 Toe hy die skare sien, het hy vir hulle innig jammer gevoel,+ want hulle was gestroop en rondgegooi soos skape sonder ’n herder.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel