Psalm 48:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Jehovah is groot en baie lofwaardig+In die stad van ons God,+ op sy heilige berg.+ Esegiël 48:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 “Rondom moet daar agtienduisend el wees; en die naam van die stad moet van dié dag af wees: Jehovah is daar.”+ Sefanja 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Jehovah het jou oordele verwyder.+ Hy het jou vyand laat wegdraai.+ Die koning van Israel, Jehovah, is in jou midde.+ Jy sal geen rampspoed meer vrees nie.+
35 “Rondom moet daar agtienduisend el wees; en die naam van die stad moet van dié dag af wees: Jehovah is daar.”+
15 Jehovah het jou oordele verwyder.+ Hy het jou vyand laat wegdraai.+ Die koning van Israel, Jehovah, is in jou midde.+ Jy sal geen rampspoed meer vrees nie.+