Genesis 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Verder het Jehovah God ’n tuin in Eden geplant,+ na die ooste, en daar het hy die mens geplaas wat hy gevorm het.+ Genesis 13:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+
8 Verder het Jehovah God ’n tuin in Eden geplant,+ na die ooste, en daar het hy die mens geplaas wat hy gevorm het.+
10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+