4 “In dié dae en in dié tyd”,+ is die woord van Jehovah, “sal die kinders van Israel kom, hulle en die kinders van Juda tesame.+ Hulle sal loop, al huilende sal hulle loop,+ en hulle sal Jehovah hulle God soek.+
6 En ek sal die huis van Juda verhef, en die huis van Josef sal ek red.+ En ek sal vir hulle ’n woonplek gee, want ek sal aan hulle barmhartigheid bewys;+ en hulle sal word soos dié wat ek nie verstoot het nie;+ want ek is Jehovah hulle God, en ek sal hulle antwoord.+