Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 17:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “En ek sal my verbond nakom tussen my en jou+ en jou saad ná jou volgens hulle geslagte, as ’n verbond tot onbepaalde tyd,+ om my aan jou en aan jou saad ná jou as God te bewys.+

  • Jeremia 31:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 “Want dit is die verbond+ wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal sluit”,+ is die woord van Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en in hulle hart sal ek dit skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

  • Esegiël 36:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 En julle sal beslis in die land woon wat ek aan julle voorvaders gegee het,+ en julle sal my volk word en ek sal julle God word.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel