Deuteronomium 30:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 want jy sal na die stem van Jehovah jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskryf is,+ omdat jy met jou hele hart en jou hele siel tot Jehovah jou God sal terugkeer.+
10 want jy sal na die stem van Jehovah jou God luister om sy gebooie en sy insettinge te onderhou wat in hierdie wetboek geskryf is,+ omdat jy met jou hele hart en jou hele siel tot Jehovah jou God sal terugkeer.+