Esegiël 38:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En jy sal beslis uit jou plek kom, uit die mees afgeleë dele van die noorde,+ jy en baie volke saam met jou wat almal op perde ry, ’n groot vergadering, ja, ’n talryke krygsmag.+ Esegiël 39:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘En ek sal vuur oor Magog+ stuur en oor dié wat die eilande in veiligheid bewoon;+ en mense sal moet weet dat ek Jehovah is.
15 En jy sal beslis uit jou plek kom, uit die mees afgeleë dele van die noorde,+ jy en baie volke saam met jou wat almal op perde ry, ’n groot vergadering, ja, ’n talryke krygsmag.+
6 “‘En ek sal vuur oor Magog+ stuur en oor dié wat die eilande in veiligheid bewoon;+ en mense sal moet weet dat ek Jehovah is.