Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 14:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 En ek sal Farao se hart inderdaad onversetlik laat word,+ en hy sal hulle beslis agternasit, en ek sal vir my heerlikheid verkry deur middel van Farao en sy hele krygsmag;+ en die Egiptenaars sal beslis weet dat ek Jehovah is.”+ En hulle het net so gedoen.

  • 2 Konings 19:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 En nou, o Jehovah ons God,+ red ons+ asseblief uit sy hand, sodat al die koninkryke van die aarde kan weet dat u, o Jehovah, alleen God is.”+

  • Psalm 83:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Sodat mense kan weet+ dat u, wie se naam Jehovah is,+

      U alleen die Allerhoogste+ oor die hele aarde is.+

  • Psalm 148:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 En hy sal die horing van sy volk verhef,+

      Die lof van al sy lojales,+

      Van die kinders van Israel, die volk wat naby hom is.+

      LOOF Jah!+

  • Esegiël 36:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 ‘En ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek onder julle geheilig word voor hulle oë.+

  • Esegiël 39:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘En ek sal my heerlikheid onder die nasies stel; en al die nasies sal my oordeel moet sien wat ek voltrek het+ en my hand wat ek op hulle gelê het.+

  • Matteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel