Psalm 9:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela. Esegiël 25:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 En ek sal groot dade van wraak in hulle voltrek, met woedende teregwysings;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek my wraak oor hulle bring.”’”+
16 Jehovah word geken aan die oordeel wat hy voltrek het.+Die goddelose is deur die werk van sy eie hande verstrik.+Higgajon. Sela.
17 En ek sal groot dade van wraak in hulle voltrek, met woedende teregwysings;+ en hulle sal moet weet dat ek Jehovah is wanneer ek my wraak oor hulle bring.”’”+