Miga 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hoor, o berge, die regsaak van Jehovah, ook julle, duursame voorwerpe, fondamente van die aarde;+ want Jehovah het ’n regsaak met sy volk, en met Israel sal hy redeneer:+
2 Hoor, o berge, die regsaak van Jehovah, ook julle, duursame voorwerpe, fondamente van die aarde;+ want Jehovah het ’n regsaak met sy volk, en met Israel sal hy redeneer:+