Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 totdat die gees uit die hoogte oor ons uitgestort word,+ en die wildernis ’n boord geword het, en die boord as ’n ware woud gereken word.+

  • Joël 2:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 “En daarna sal ek my gees op elke soort vlees+ uitstort,+ en julle seuns en julle dogters+ sal beslis profeteer. Wat julle ou manne betref, hulle sal drome droom. Wat julle jong manne betref, hulle sal visioene sien.

  • Sagaria 12:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “En ek sal oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem die gees van guns+ en dringende versoeke+ uitstort, en hulle sal beslis die Een aanskou wat hulle deurboor het,+ en hulle sal beslis oor Hom weeklaag soos daar oor ’n enigste seun geweeklaag word; en daar sal ’n bittere rouklag oor hom wees soos wanneer daar ’n bittere rouklag oor die eersgebore seun is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel