1 Konings 6:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En hy het vir die huis vensters gemaak met rame wat al hoe smaller word.+ Esegiël 41:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 En daar was vensters met rame wat al hoe smaller word+ en palmboomfigure aan weerskante aan die sykante van die portaal en die syvertrekke van die huis en die afdakke.
26 En daar was vensters met rame wat al hoe smaller word+ en palmboomfigure aan weerskante aan die sykante van die portaal en die syvertrekke van die huis en die afdakke.