7 En my heilige naam sal ek onder my volk Israel bekend maak, en ek sal my heilige naam nie meer laat ontheilig nie;+ en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is,+ die Heilige in Israel.’+
2 “En in dié dag”, is die woord van Jehovah van die leërs, “sal ek die name van die afgode uit die land uitroei,+ en aan hulle sal nie meer gedink word nie; en ook die profete+ en die gees van onreinheid sal ek uit die land laat verdwyn.+