25 En uit die hand van ’n uitlander mag julle nie een van hierdie diere as die brood van julle God aanbied nie, want hulle verdorwenheid is in hulle. Daar is ’n gebrek+ aan hulle. Hulle sal nie met goedkeuring van julle aangeneem word nie.’”+
28 en uitgeroep: “Manne van Israel, help! Dit is die man wat oral aan almal dinge teen die volk+ en die Wet en hierdie plek leer, en hy het boonop selfs Grieke in die tempel ingebring en hierdie heilige plek verontreinig.”+