Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 23:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 “Die beste van die eerste ryp vrugte van jou grond moet jy na die huis van Jehovah jou God bring.+

      “Jy mag ’n boklam nie in sy moeder se melk kook nie.+

  • Numeri 3:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Want elke eersgeborene is myne.+ Op die dag toe ek elke eersgeborene in Egipteland getref het,+ het ek elke eersgeborene in Israel vir my geheilig, mens sowel as dier.+ Hulle moet myne word. Ek is Jehovah.”

  • Numeri 18:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 “Al die beste van die olie en al die beste van die nuwe wyn en die graan, die eerstelinge daarvan,+ wat hulle aan Jehovah sal gee, dit het ek aan jou gegee.+

  • Numeri 18:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 En dit moet julle as julle bydrae toegereken word, soos die graan van die dorsvloer+ en soos die volle opbrengs van die wyn- of oliepers.

  • Deuteronomium 18:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Die eerstelinge van jou graan, jou nuwe wyn en jou olie en die eerstelinge van die wolskeersel van jou kleinvee moet jy vir hom gee.+

  • 2 Kronieke 31:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Daarbenewens het hy vir die volk, die inwoners van Jerusalem, gesê om die deel van die priesters+ en van die Leviete+ te gee, sodat hulle hulle streng aan die wet van Jehovah+ kon hou.+

  • 2 Kronieke 31:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 Toe het Asarʹja,+ die hoofpriester van die huis van Sadok,+ vir hom gesê, ja, hy het gesê: “Vandat hulle die bydrae+ in die huis van Jehovah begin inbring het, is daar tot versadiging toe geëet+ en oorvloedig oorgehou;+ want Jehovah het sy volk geseën,+ en hierdie groot oorvloed het oorgebly.”

  • Nehemia 10:35
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 35 en om die eerste ryp vrugte van ons grond+ en die eerste ryp vrugte van al die vrugte van elke soort boom+ jaar na jaar na die huis van Jehovah te bring;

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel