Esegiël 43:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 En die heerlikheid+ van Jehovah het in die huis ingekom deur die poort waarvan die voorkant na die ooste toe was.+ Openbaring 22:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 En hy het my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam uitvloei,+
4 En die heerlikheid+ van Jehovah het in die huis ingekom deur die poort waarvan die voorkant na die ooste toe was.+
22 En hy het my ’n rivier van water van die lewe+ gewys, helder soos kristal, wat uit die troon van God en van die Lam uitvloei,+