Openbaring 22:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 al in die middel van sy breë straat af. En aan weerskante van die rivier was daar bome+ van die lewe wat twaalf vrugteoeste voortbring, wat elke maand hulle vrugte oplewer.+ En die blare van die bome was vir die genesing van die nasies.+
2 al in die middel van sy breë straat af. En aan weerskante van die rivier was daar bome+ van die lewe wat twaalf vrugteoeste voortbring, wat elke maand hulle vrugte oplewer.+ En die blare van die bome was vir die genesing van die nasies.+