Genesis 28:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+ Esegiël 20:42 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 42 “‘En julle sal moet weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek julle in die land van Israel bring,+ in die land waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het om dit aan julle voorvaders te gee.
13 En kyk! Jehovah het boaan gestaan, en hy het gesê:+ “Ek is Jehovah, die God van jou vader Abraham en die God van Isak.+ Die land waarop jy lê, gaan ek aan jou en aan jou saad gee.+
42 “‘En julle sal moet weet dat ek Jehovah is+ wanneer ek julle in die land van Israel bring,+ in die land waaroor ek my hand in ’n eed opgehef het om dit aan julle voorvaders te gee.