Genesis 14:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En in die nag het hy sy strydmag, hy en sy slawe, teen hulle verdeel,+ en so het hy hulle verslaan en hulle agtervolg tot by Hoba, wat noord van Damaskus lê.
15 En in die nag het hy sy strydmag, hy en sy slawe, teen hulle verdeel,+ en so het hy hulle verslaan en hulle agtervolg tot by Hoba, wat noord van Damaskus lê.