Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 31:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Daarop het hy sy broers saam met hom geneem en hom ’n afstand van sewe dagreise agternagesit+ en hom in die bergstreek van Giʹlead ingehaal.

  • Numeri 32:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 En die kinders van Ruben+ en die kinders van Gad+ het baie vee gehad, ja, ’n groot klomp. En toe het hulle die land Jaser+ en die land Giʹlead gesien, en kyk! die plek was ’n plek vir vee.

  • Rigters 10:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Hulle het die kinders van Israel derhalwe in daardie jaar verpletter en hewig onderdruk—agtien jaar lank, al die kinders van Israel wat aan die kant van die Jordaan was in die land van die Amoriete, wat in Giʹlead was.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel