2 “Gee bevel aan die kinders van Israel, en jy moet vir hulle sê: ‘Julle gaan die land Kanaän+ in. Dit is die land wat julle as erfdeel sal toeval,+ die land Kanaän volgens sy grense.+
13 Toe het Moses die kinders van Israel beveel en gesê: “Dit is die land wat julle deur die lot as ’n besitting onder julle sal verdeel,+ net soos Jehovah beveel het om aan die nege en ’n half stamme te gee.+