Esegiël 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En ek het toe gesien, en kyk! ’n hand is na my toe uitgesteek,+ en kyk! daarin was ’n boekrol.+ Daniël 5:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Op daardie oomblik het die vingers van ’n mensehand te voorskyn gekom en teenoor die lampstaander op die pleister van die muur van die koning se paleis geskryf,+ en die koning het die rugkant van die hand gesien wat geskryf het.
5 Op daardie oomblik het die vingers van ’n mensehand te voorskyn gekom en teenoor die lampstaander op die pleister van die muur van die koning se paleis geskryf,+ en die koning het die rugkant van die hand gesien wat geskryf het.