Psalm 78:60 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 60 En hy het uiteindelik die tabernakel van Silo prysgegee,+Die tent waarin hy onder mense gewoon het.+ Jeremia 26:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+
60 En hy het uiteindelik die tabernakel van Silo prysgegee,+Die tent waarin hy onder mense gewoon het.+
6 dan sal ek hierdie huis soos die een in Silo maak,+ en hierdie stad sal ek ’n vervloeking vir al die nasies van die aarde maak.’”’”+