Psalm 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy het op ’n gerub aangery gekom en het aangevlieg gekom,+En hy het op die vlerke van ’n gees+ aangesnel gekom. Matteus 24:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Want net soos die weerlig+ uit oostelike streke kom en tot in westelike streke skyn, so sal die teenwoordigheid van die Seun van die mens wees.+
10 En hy het op ’n gerub aangery gekom en het aangevlieg gekom,+En hy het op die vlerke van ’n gees+ aangesnel gekom.
27 Want net soos die weerlig+ uit oostelike streke kom en tot in westelike streke skyn, so sal die teenwoordigheid van die Seun van die mens wees.+