Esegiël 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hy het vir my gesê: “Het jy gesien, o mensekind, wat die ouer manne van die huis van Israel in die duisternis doen,+ elkeen in die binnekamers van sy vertoonstuk? Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie.+ Jehovah het die land verlaat.’”
12 En hy het vir my gesê: “Het jy gesien, o mensekind, wat die ouer manne van die huis van Israel in die duisternis doen,+ elkeen in die binnekamers van sy vertoonstuk? Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie.+ Jehovah het die land verlaat.’”