23 mag u dan hoor vanuit die hemel,+ en u moet optree+ en oor u knegte regspreek om die goddelose te vergeld deur sy weg op sy eie hoof te laat neerkom+ en deur die regverdige regverdig te verklaar+ deur hom te gee volgens sy eie regverdigheid.+
21 “‘“Maar wat dié betref wie se hart in hulle walglike dinge en hulle verfoeilike dinge wandel,+ hulle weg sal ek beslis op hulle hoof laat neerkom”, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.’”+