Jesaja 6:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+ Openbaring 4:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ná hierdie dinge het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom: en kyk! daar het ’n troon+ in die hemel+ gestaan, en iemand sit op die troon.+
6 In die jaar dat koning Ussiʹa gesterf het,+ het ek Jehovah+ op ’n hoë en verhewe troon+ sien sit, en die slippe van sy kleed het die tempel gevul.+
2 Ná hierdie dinge het ek onmiddellik onder die krag van die gees gekom: en kyk! daar het ’n troon+ in die hemel+ gestaan, en iemand sit op die troon.+