Esegiël 10:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En wat hulle voorkoms betref, al vier het dieselfde gelyk, soos wanneer daar ’n wiel binne-in ’n wiel is.+ Daniël 7:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Ek het bly kyk totdat daar trone neergesit is+ en die Oue van Dae+ gaan sit het. Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol.+ Sy troon was vuurvlamme;+ die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+
10 En wat hulle voorkoms betref, al vier het dieselfde gelyk, soos wanneer daar ’n wiel binne-in ’n wiel is.+
9 “Ek het bly kyk totdat daar trone neergesit is+ en die Oue van Dae+ gaan sit het. Sy klere was wit soos sneeu,+ en die hare van sy kop was soos skoon wol.+ Sy troon was vuurvlamme;+ die wiele daarvan was ’n brandende vuur.+