Spreuke 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die oë van Jehovah is op elke plek,+ en hulle let op die slegtes en die goeies.+ Esegiël 10:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En hulle hele vlees en hulle rug en hulle hande en hulle vlerke en die wiele was rondom vol oë.+ Al vier het hulle wiele gehad. Sagaria 4:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Want wie het die dag van klein dinge verag?+ En hulle sal beslis bly wees+ en die skietlood in die hand van Serubbaʹbel sien. Hierdie sewe is die oë van Jehovah.+ Hulle deurloop die hele aarde.”+
12 En hulle hele vlees en hulle rug en hulle hande en hulle vlerke en die wiele was rondom vol oë.+ Al vier het hulle wiele gehad.
10 Want wie het die dag van klein dinge verag?+ En hulle sal beslis bly wees+ en die skietlood in die hand van Serubbaʹbel sien. Hierdie sewe is die oë van Jehovah.+ Hulle deurloop die hele aarde.”+