Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 48:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Omdat ek weet dat jy hard is+ en dat jou nek ’n ystersening+ en jou voorkop koper is,+

  • Sagaria 7:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En hulle hart+ het hulle soos ’n amarilsteen gemaak, om nie die wet en die woorde te gehoorsaam+ wat Jehovah van die leërs deur sy gees,+ deur middel van die vroeëre profete, gestuur het nie;+ sodat daar groot verontwaardiging by Jehovah van die leërs ontstaan het.”+

  • Markus 10:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar Jesus het vir hulle gesê: “Weens die hardheid van julle harte+ het hy hierdie gebod vir julle geskryf.

  • Romeine 2:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar ooreenkomstig jou hardheid+ en onberouvolle hart+ gaar jy vir jou gramskap+ op op die dag van gramskap+ en van die openbaring+ van God se regverdige oordeel.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel