Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 En hy het gesê: “Gaan, en jy moet vir hierdie volk sê: ‘HOOR keer op keer, maar moenie verstaan nie; en sien keer op keer, maar moenie enige kennis verkry nie.’+

  • Jesaja 44:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Hulle weet niks,+ en ook verstaan hulle nie,+ want hulle oë is toegesmeer, sodat hulle nie sien nie,+ hulle hart, sodat hulle geen insig het nie.+

  • Matteus 13:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Daarom praat ek met hulle deur middel van illustrasies, want hulle kyk, maar hulle kyk tevergeefs, en hulle hoor, maar hulle hoor tevergeefs, en ook begryp hulle nie die sin daarvan nie;+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel