2 “Wat beteken dit vir julle dat julle hierdie spreekwoord in die land van Israel gebruik en sê: ‘Die vaders eet groen druiwe, maar die tande van die kinders word stomp’?+
3 En jy moet vir die land van Israel sê: ‘Só het Jehovah gesê: “Kyk, ek is teen jou,+ en ek sal my swaard uit sy skede trek+ en die regverdige en die goddelose uit jou uitroei.+