5 “Só het Jehovah teen die profete gesê wat my volk laat dwaal,+ wat met hulle tande byt+ en wat uitroep: ‘Vrede!’+ wat, wanneer iemand nie iets in hulle mond sit nie, ook oorlog teen hom heilig:+
2Daar het egter ook valse profete onder die volk opgestaan, soos daar ook valse onderrigters onder julle sal wees.+ Húlle sal heimlik verderflike sektes invoer en sal selfs die eienaar verloën wat hulle gekoop het+ en so ’n spoedige vernietiging oor hulleself bring.