Esegiël 20:46 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 46 “Mensekind, keer jou gesig+ in die rigting van die suidelike deel en laat woorde na die suide drup,+ en profeteer teen die woud van die suidland. Esegiël 21:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 “Mensekind, keer jou gesig na Jerusalem en laat woorde na die heiligdomme+ drup+ en profeteer teen die land van Israel.+
46 “Mensekind, keer jou gesig+ in die rigting van die suidelike deel en laat woorde na die suide drup,+ en profeteer teen die woud van die suidland.
2 “Mensekind, keer jou gesig na Jerusalem en laat woorde na die heiligdomme+ drup+ en profeteer teen die land van Israel.+