Genesis 9:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 My reënboog+ gee ek in die wolk, en dit sal dien as ’n teken van die verbond tussen my en die aarde. Openbaring 4:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy wat daarop sit, is in sy voorkoms+ soos ’n jaspissteen+ en ’n kosbare rooikleurige steen, en rondom die troon is daar ’n reënboog+ wat in sy voorkoms soos ’n smarag is.+
13 My reënboog+ gee ek in die wolk, en dit sal dien as ’n teken van die verbond tussen my en die aarde.
3 En hy wat daarop sit, is in sy voorkoms+ soos ’n jaspissteen+ en ’n kosbare rooikleurige steen, en rondom die troon is daar ’n reënboog+ wat in sy voorkoms soos ’n smarag is.+