Numeri 26:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Toe het die aarde sy mond oopgemaak en hulle verswelg.+ Wat Korag betref, hy het gesterf toe die vergadering gesterf het, toe die vuur tweehonderd-en-vyftig man verteer het.+ En hulle het ’n simbool geword.+
10 Toe het die aarde sy mond oopgemaak en hulle verswelg.+ Wat Korag betref, hy het gesterf toe die vergadering gesterf het, toe die vuur tweehonderd-en-vyftig man verteer het.+ En hulle het ’n simbool geword.+