Esegiël 8:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En hy het vir my gesê: “Mensekind, slaan asseblief jou oë op in die rigting van die noorde.” Toe het ek my oë in die rigting van die noorde opgeslaan, en kyk, aan die noordekant van die altaarpoort was daardie simbool van jaloesie+ in die ingang. Esegiël 37:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy het vir my begin sê: “Mensekind, kan hierdie bene lewend word?” Daarop het ek gesê: “Soewereine Heer Jehovah, u weet dit.”+
5 En hy het vir my gesê: “Mensekind, slaan asseblief jou oë op in die rigting van die noorde.” Toe het ek my oë in die rigting van die noorde opgeslaan, en kyk, aan die noordekant van die altaarpoort was daardie simbool van jaloesie+ in die ingang.
3 En hy het vir my begin sê: “Mensekind, kan hierdie bene lewend word?” Daarop het ek gesê: “Soewereine Heer Jehovah, u weet dit.”+