Jeremia 15:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 “‘En ek sal vier families oor hulle aanstel’,+ is die woord van Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, en die honde om weg te sleep, en die voëls van die hemel+ en die diere van die aarde om te eet en te vernietig.
3 “‘En ek sal vier families oor hulle aanstel’,+ is die woord van Jehovah, ‘die swaard om dood te maak, en die honde om weg te sleep, en die voëls van die hemel+ en die diere van die aarde om te eet en te vernietig.