Daniël 10:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 En hy het vir my gesê: “O Daniël, besonder geliefde man,+ verstaan die woorde wat ek met jou spreek,+ en staan op daar waar jy gestaan het, want ek is nou na jou toe gestuur.” En toe hy hierdie woord met my spreek, het ek al bewende opgestaan.
11 En hy het vir my gesê: “O Daniël, besonder geliefde man,+ verstaan die woorde wat ek met jou spreek,+ en staan op daar waar jy gestaan het, want ek is nou na jou toe gestuur.” En toe hy hierdie woord met my spreek, het ek al bewende opgestaan.