Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy sal jou beslis liefhê en jou seën+ en jou vermenigvuldig+ en die vrug van jou liggaam+ en die vrugte van jou grond seën,+ jou graan en jou nuwe wyn en jou olie, die kalwers van jou koeie en die aanteel van jou kleinvee,+ in die land wat hy aan jou voorvaders met ’n eed beloof het om aan jou te gee.+

  • Jeremia 41:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Maar tien manne wat hulle onder hulle bevind het, het onmiddellik vir Isʹmael gesê: “Moet ons nie doodmaak nie, want ons besit verborge skatte in die veld: koring en gars en olie en heuning.”+ Toe het hy daarvan afgesien en hulle nie in die midde van hulle broers doodgemaak nie.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel