Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Toe Jesuʹrun+ vet begin word het, het hy geskop.+

      Jy het vet geword, jy het dik geword, jy het spekvet geword.+

      Daarom het hy God verlaat, wat hom gemaak het,+

      En die Rots+ van sy redding verag.

  • Jeremia 7:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 Moenie julle vertroue in bedrieglike woorde stel+ en sê: ‘Die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah, die tempel van Jehovah is dit!’ nie.

  • Miga 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Sy hoofde spreek reg bloot vir ’n omkoopgeskenk,+ en sy priesters onderrig net teen ’n prys,+ en sy profete beoefen waarsêery bloot vir geld;+ nogtans bly hulle op Jehovah steun en sê: “Is Jehovah nie in ons midde nie?+ Geen rampspoed sal oor ons kom nie.”+

  • Sefanja 3:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Op dié dag sal jy jou nie skaam weens al jou handelinge waarmee jy teen my oortree het nie,+ want dan sal ek jou hoogmoedige uitgelatenes uit jou verwyder;+ en jy sal nooit weer hoogmoedig wees op my heilige berg nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel