1 Konings 14:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+ 2 Kronieke 21:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Hy het ook hoogtes+ op die berge van Juda gemaak, om die inwoners van Jerusalem onsedelike gemeenskap te laat hê+ en om Juda te verlei.+
23 En ook hulle het vir hulle hoogtes+ en heilige pilare+ en heilige pale+ bly bou op elke hoë heuwel+ en onder elke blaarryke boom.+
11 Hy het ook hoogtes+ op die berge van Juda gemaak, om die inwoners van Jerusalem onsedelike gemeenskap te laat hê+ en om Juda te verlei.+