Eksodus 32:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Hierop het Aäron vir hulle gesê: “Ruk die goue oorringe+ af wat aan die ore van julle vrouens, van julle seuns en van julle dogters is, en bring dit na my toe.” Jeremia 10:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Met silwer en goud maak hulle dit mooi.+ Met spykers en hamers slaan hulle dit vas, sodat nie een waggel nie.+
2 Hierop het Aäron vir hulle gesê: “Ruk die goue oorringe+ af wat aan die ore van julle vrouens, van julle seuns en van julle dogters is, en bring dit na my toe.”
4 Met silwer en goud maak hulle dit mooi.+ Met spykers en hamers slaan hulle dit vas, sodat nie een waggel nie.+