24 ’n sebra+ wat gewoond is aan die wildernis, wat in die begeerte van haar siel die wind opsnuif;+ wie kan haar in haar paartyd keer? Almal wat haar soek, sal hulle nie gaan vermoei nie. In haar maand sal hulle haar vind.
9 Daarom het ek haar in die hand gegee van dié wat haar hartstogtelik liefgehad het,+ in die hand van die kinders van Assiʹrië, wat sy wellustig begeer het.+