7 Toe het Agas boodskappers na Tigʹlat-Pileʹser,+ die koning van Assiʹrië, gestuur en gesê: “Ek is u kneg+ en u seun. Trek op en red+ my uit die palm van die koning van Sirië en uit die palm van die koning van Israel, wat teen my opstaan.”
23 En hy het offerandes begin bring aan die gode+ van Damaskus+ wat hom verslaan het, en hy het gesê: “Omdat die gode van die konings van Sirië hulle help,+ sal ek aan hulle offerandes bring, sodat hulle my kan help.”+ En hulle het vir hom en die hele Israel ’n rede tot struikeling geword.+
18 En watter belang sou jy dan nou hê by die weg van Egipte+ om die waters van Sihor+ te drink? En watter belang sou jy hê by die weg van Assiʹrië+ om die waters van die Rivier te drink?
5 “En Ohoʹla het prostitusie begin pleeg,+ terwyl sy aan my onderworpe was, en het ’n wellustige begeerte gekoester na dié wat haar hartstogtelik liefgehad het,+ die Assiriërs,+ wat naby was,