Jesaja 57:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En jy het na Meleg afgedaal met olie en jou salwe oorvloedig bly maak.+ En jy het aangehou om jou gesante ver weg te stuur, sodat jy sake tot Sjeool verlaag het.+ Hosea 8:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want hulle het na Assiʹrië+ opgetrek, soos ’n sebra wat alleen gelaat is.+ In Eʹfraim se geval het hulle minnaars gehuur.+
9 En jy het na Meleg afgedaal met olie en jou salwe oorvloedig bly maak.+ En jy het aangehou om jou gesante ver weg te stuur, sodat jy sake tot Sjeool verlaag het.+
9 Want hulle het na Assiʹrië+ opgetrek, soos ’n sebra wat alleen gelaat is.+ In Eʹfraim se geval het hulle minnaars gehuur.+