Genesis 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak. Eksodus 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 “Hy wat ’n mens slaan sodat hy sterf, moet vir seker doodgemaak word.+ Psalm 79:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hulle het hulle bloed soos water uitgegietRondom Jerusalem, en daar is niemand wat begrawe nie.+
6 Elkeen wat ’n mens se bloed vergiet, deur die mens sal sy bloed vergiet word,+ want na God se beeld het hy die mens gemaak.