33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal agter julle ’n swaard uittrek;+ en julle land sal ’n woesteny word,+ en julle stede sal ’n verlate puinhoop word.
9 En hy het die huis van Jehovah+ en die koning se huis+ en al die huise van Jerusalem verbrand;+ en die huis van elke groot man het hy met vuur verbrand.+