Deuteronomium 2:30 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+ Handelinge 7:51 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+
30 En Sihon, die koning van Hesbon, het ons nie by hom laat deurtrek nie, want Jehovah jou God het sy gees onversetlik laat word+ en sy hart laat verhard, ten einde hom in jou hand te gee, net soos vandag.+
51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+