10 Daarop het Lot sy oë opgeslaan en die hele Jordaandistrik+ gesien, dat die hele streek ryk aan water was, voordat Jehovah Sodom en Gomorʹra verwoes het, soos die tuin van Jehovah,+ soos Egipteland, tot by Soar.+
9 sodat ek nie versadig word en u verloën+ en sê: “Wie is Jehovah?”+ nie, en sodat ek nie in armoede verval en steel en die naam van my God skend nie.+